Die Dwergvalk (Polihierax semitorquatus) is 'n algemene gelokaliseerde standvoël wat voorkom in sentraal Namibië tot in die Noord-Kaap. Die voël is 18 – 20 cm groot en weeg 55 - 66 gram. In Engels staan die voël bekend as Pygmy Falcon.

'n Paartjie in die Serengeti Nasionale Park, Tanzanië. Die mannetjie is links met die wyfie (bruin rug) aan die regterkant.