Die Apicomplexa is 'n subfilum van die eensellige eukariote. Hulle is amper geheel parasitêr en die meeste van hulle is bekender onder die naam sporosoë.
Hulle het 'n kenmerkende struktuur wat mikroskopies waargeneem kan word. Hulle apikale kompleks aan een einde van die organisme het organelle wat mikroneme, roptrië en poolringe genoem word. Die poolringe bestaan uit mikrotubule en sommige spesie het 'n konoïed daartussen. Hierdie strukture speel 'n belangrike rol wanneer die organisme sy gasheer se selle binnedring.
Die lewensiklus van die apicomplexa bestaan uit drie fases: sporogonie, merogonie en gametogonie.[1]
Die Apicomplexa is 'n subfilum van die eensellige eukariote. Hulle is amper geheel parasitêr en die meeste van hulle is bekender onder die naam sporosoë.
Hulle het 'n kenmerkende struktuur wat mikroskopies waargeneem kan word. Hulle apikale kompleks aan een einde van die organisme het organelle wat mikroneme, roptrië en poolringe genoem word. Die poolringe bestaan uit mikrotubule en sommige spesie het 'n konoïed daartussen. Hierdie strukture speel 'n belangrike rol wanneer die organisme sy gasheer se selle binnedring.
Die lewensiklus van die apicomplexa bestaan uit drie fases: sporogonie, merogonie en gametogonie.
in die sporogoniefasie vorm die sigote die sporosoïete in die merogoniefase vorm die sporosoïete die merosoïete en vermeerder julle on die gemetogoniefase vorm die merosoïete die geslagtelike gamete wat versmelt om sigote te vorm