Die Temminckse strandloper (Calidris temminckii) is 'n skaars voël en somerswerwer wat vyf keer in Suid-Afrika opgeteken is. Die voël oorwinter gewoonlik noord van die ewenaar. Die voël is 13 – 15 cm lank, 18 - 30 g groot met 'n vlerkspan van 35 cm. In Engels staan die voël bekend as die Temminck's Stint.