dcsimg

Oranjeborssuikerbekkie ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Die Oranjeborssuikerbekkie (Anthobaphes violacea) is 'n endemiese algemene standvoël en plaaslike nomade in fynbos en aangrensende tuine. Die voël is 12 – 15 cm groot en weeg 7 - 13 gram. In Engels staan die voël bekend as die Orange-breasted Sunbird.

Sien ook

Bron

Verwysings

  1. BirdLife International (2012). "Nectarinia violacea". IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.
Wiki letter w.svg Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei.
license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF

Oranjeborssuikerbekkie: Brief Summary ( Afrikaans )