Caracanthus is 'n genus van visse wat hoort tot die familie Caracanthidae. Hulle staan ook bekend as die koraalskuilers. Dit is die enigste genus in die familie, dit is dus 'n monotipiese takson. Daar is vier spesies wat hoort tot die genus. Visse in hierdie genus het ovaalvormige plat lywe en die pektorale vinne is kort wat help dat die visse hulself tussen die takke van korale kan in wurm. Hul dorsale vinne is giftig. Visse van die genus verlaat bedags selde hulle skuilings.
Die volgende vier spesies vorm deel van die genus: