Spanspek (soos bekend in Suid-Afrika, met oorsese name "cantaloupe/cantelope/cantaloup", "muskmelon" (Indië en die VSA), "mushmelon, rockmelon, sweet melon, honeydew, Persian melon") verwys na 'n variëteit van Cucumis melo, 'n spesie in die familie Cucurbitaceae.
'n Spanspek weeg van 'n halwe to 5 kilogram (1.1 tot 11 pond). Oorspronklik het "cantaloupe" slegs verwys na die nie-beaarde, oranje-vlesige spanspek van Europa, maar dit is deesdae net so gewild en bekend in die Verenigde State.
Daar word vermoed dat die spanspek na Suid-Afrika ingevoer is deur ene Lady Smith (Juana María de los Dolores de León Smith), vrou van Sir Harry Smith, terwyl sy hom tydens sy loopbaan vergesel het.