dcsimg

Geeloogkanarie ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Die Geeloogkanarie (Crithagra mozambica) is 'n algemene tot volop standvoël in oop boomveld, savanne en tuine. Hulle is dikwels in swerms saam met ander saadeters. Die voël is 11 cm groot en weeg 9 - 16 gram. In Engels staan die voël as die Yellow-fronted canary bekend.

 src=
'n Geeloogkanarie in Uganda.

Sien ook

Bron

Eksterne skakel

license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF

Geeloogkanarie: Brief Summary ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Die Geeloogkanarie (Crithagra mozambica) is 'n algemene tot volop standvoël in oop boomveld, savanne en tuine. Hulle is dikwels in swerms saam met ander saadeters. Die voël is 11 cm groot en weeg 9 - 16 gram. In Engels staan die voël as die Yellow-fronted canary bekend.

 src= 'n Geeloogkanarie in Uganda.
license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF