Die Grysfraiingpoot (Phalaropus fulicarius) is 'n waadvoël wat redelik algemeen voorkom aan die Weskus en is seldsaam aan die suid- en ooskus. In Engels staan die voël bekend as die Red phalarope.