Die Witbaardsterretjie (Chlidonias hybrida) is 'n redelike algemene standvoël en intra-Afrika-trekvoël by watermassas en vleie. Die streekbevolking is waarskynlik minder as 7500 pare. Die voël is 24 – 26 cm lank, 80 – 110 g groot met 'n vlerkspan van 75 cm. In Engels staan die voël bekend as die Whiskered Tern.